God se Woord in vandag se woorde

Argief


Geduldig vertrou

In my familie is daar iemand met erge kanker. In my skoonfamilie is daar iemand met erge kanker. In my vriendekring is daar ook iemand met woeste kanker. Ek raak vroeg wakker en bid vir elkeen. Ek weet nie of ek dit sou gemaak het nie. Die behandelings is erg. Die een is aan die […]

Lees meer

Geduld, o, geduld!

Ek wonder waar kom ons ongeduld vandaan. Is dit deel van die sondeval? Kyk né, as jy in ’n dorp bly waar die verkeer maar rof is, moet jy die heeltyd jou oë oophou. Vir slaap is daar nie tyd nie. As jy by die verkeerslig wil regs draai en die lig slaan groen, ry […]

Lees meer

Sluit Aan