Om met geloof te sien
Ek is ’n boer in murg en been. Ek het die 12 jaar as plaasbestuurder op die twee wonderlike wynplase in die Boland so geniet. Deur die jaar werk jy hard. Dis eers snoei dat jou hande in die vroegmôre stokstyf staan. Kort daarna begin die vaal, lewelose stok botseltjies maak en ewe skielik bars […]
Lees meer