God se Woord in vandag se woorde

Argief


Bid vir jou tjommie op die verkeerde pad

Ons was met vakansie in die Suid-Kaap toe ek hoor van die aanval op my vriend en sy vrou – vieruur die oggend op hul plaas tussen Stellenbosch en Somerset-Wes. Die aanvallers het deur ’n venster geklim en hulle in hul slaapkamer oorval. Hulle is met crowbars geslaan. Gelukkig kon sy vrou ontsnap en die […]

Lees meer

Sluit Aan