Modder in die water
Op die plaas het daar gereeld ’n pyp gebars en dit was uitgebreide proses om dit weer te herstel. Eers moes die groot pomp by die dam afgeskakel word, want die water borrel uit die grond uit en loop in strome teen die pad af. Dan moes die grawe uitgehaal word. Versigtig word daar gegrawe, […]
Lees meer