Jy is in beheer!
Ek wonder of jy ook soms voel dat jy nie in staat is om ander reg te help nie. Soms voel ek te sondig of eenvoudig net te gebrekkig aan planne en energie om in die Koninkryk van God te woel. Ja, ek weet ons almal word geroep om ’n verskil in die wêreld te […]
Lees meer