Jy en jou leermeersters
Ek leer so baie by my vrou. Sy is regtig honger na die Woord van God en om elke hoek en draai wil sy net meer weet en meer leer. Ek voel soms skaam dat ek nie so ’n honger en dors het nie. Sy het nog al die jare ’n behoefte gehad aan ’n […]
Lees meer