God se Woord in vandag se woorde

Argief


Om vry van die verlede te leef

’n Klompie jare gelede kry ek ’n e-pos van Annie. ’n Klein stukkie lig kom in haar donker wêreld op. Sy skryf:  Jy het so pas my lewe gered met die e-pos. Ek wou my lewe neem. Ek het nie krag gehad nie, maar het tog die e-pos gelees. Ek glo dit kom direk van […]

Lees meer

Die Heilige Gees se pad in jou

Die vraag waaroor ek seker die meeste in my lewe gewonder het, was oor hoe ’n mens die stem van die Heilige Gees hoor. Ja, ons het net ’n tydjie terug gehoor dat Hy beheer neem oor ons gewete.  Die gewete se werk is om ons te waarsku as ons verkeerd doen, maar hoe kry […]

Lees meer

Gekalibreerde gewete

Ons elkeen het ons eie regter in ons kop. Ons elkeen weet presies wanneer ons reg doen en wanneer ons verkeerd doen. Hulle noem hom ons gewete. Ons gewete lewer ’n uitspraak oor al ons dade.   Dié regter laat ons dadelik weet of die dade wat ons aan die aanmekaarsit is, moreel of immoreel is. […]

Lees meer

Nuutste weergawe van jou gewete

Het jy al bietjie gedink oor wat ’n mens se gewete is en hoe dit nou eintlik werk? Jou gewete is soos ’n stemmetjie binne jou wat vir jou sê waar die lyn tussen reg en verkeerd is. Dis jou morele barometer. Dis ’n rigting aanduier wat God binne elke mens gesit het om ons […]

Lees meer

Uit jou hart, geloof en gewete vloei liefde

Alles wat ons doen, of dit nou is om ander mense op hulle verkeerde dade te wys en of dit nou is om ander die pad te wys, moet een doel voor oë hê: Liefde moet die gevolg wees. 5Doen dit asseblief, want dit lei tot liefde. Dit gebeur as ’n mens nie iets vir […]

Lees meer

Sluit Aan