Jesus is nie fake news nie
Waar mense betrokke is, is daar altyd stories. My storie. Jou storie. En dan die storie van die waarheid. Iemand wonder mos net oor iets. As die storie drie persone verder trek, het dit skielik gebeur soos die eerste een gewonder het. “Ek wonder of dié of daai aan die skei is,” sê iemand. Drie […]
Lees meer