God se Woord in vandag se woorde

Argief


Waarheid laat ’n mens anders loop

Dis nou die vierde keer dat ons stilstaan by die eerste vers van Paulus se brief aan Titus. Ons het gehoor dat ons een sin-CV ’n opsomming moet wees van hoe ons God se waarheid uitleef. Ons het gehoor dat ons met vreugde ’n dienskneg van God is en dat ons die waarheid wat alle […]

Lees meer

Sluit Aan