God se Woord in vandag se woorde

Argief


Vrees God, maar moenie bang wees nie

In Grieks word daar verskillende woorde gebruik om liefde te beskryf, waarvan die bekendste eros, agape en philia is. Wanneer ons hierdie woorde in Afrikaans vertaal, moet ons meer woorde gebruik om die verskillende vorms van liefde te beskryf. Eros is romantiese liefde. Agape is selfopofferende liefde, waarvan Jesus natuurlik ’n baie goeie voorbeeld is […]

Lees meer

Sluit Aan