God se Woord in vandag se woorde

Argief


Getuig jy oor Jesus

Is Jesus regtig die Seun van God? Dis nie eintlik ons wat dié vraag hoef te beantwoord nie, want daar is drie getuies wat self bevestig dat Jesus inderdaad die Seun van God is. 7Daar is drie wat getuienis aflê: 8eerstens is daar die Heilige Gees; dan is daar die water van die doop van Jesus, en laastens is daar […]

Lees meer

Om te glo

23En dít is sy gebod: Ons moet in sy Seun, Jesus Christus, glo.  Die grootste opdrag van God, die grootste wet vir elke mens op aarde, is dat ons moet glo in Jesus Christus. Ons moet glo dat Jesus die Seun van God is en dat God Hom gekies het om te sterf vir die […]

Lees meer

Sluit Aan