Laat jou gewete rus
Soms word ’n mens gekonfronteer met die mens hier binne ons. Soms is ons selfbeeld nie so goed nie en dan wonder ons of ons dit maak? Is ek goed genoeg? Ek wonder hoekom God ons so gemaak het? Hoekom moet ons gewete ons so aankla, sodat ons later nie so goed voel oor onsself […]
Lees meer