Burgers van die land
Filippense 3:17-21 Ons land is nie aldag op ’n goeie plek nie en soms wonder ek oor die dinge wat my medeburgers aanvang. Tog is ek trots op my land en sy mense al maak ’n paar faksies my die hoenders in. Trots Suid-Afrikaans! Dis lekker om te weet dat ek êrens behoort. Dit gee […]
Lees meer