Wees lief
Ons aanvaar baie dinge as vanselfsprekend, wat vir ander mense nie so vanselfsprekend is nie. Sodra daar iets wat normaal in jou lewe moet wees, ontbreek, raak jou lewe gou abnormaal. Richard, (skuilnaam) gee ’n goeie voorbeeld: Ek het ’n klaar betaalde mooi huis. My yskas is vol. Ek het ’n klaar betaalde pragtige voertuig. […]
Lees meer