God se Woord in vandag se woorde

Argief


Ware vreugde nie in wêreldse goeters te vind

Daar was eendag ’n baie suksesvolle man, kom ons noem hom Jak. Hy het meer as genoeg gehad: ’n groot huis, blink karre, ’n besigheid wat voor in die koor was. Almal het opgekyk na sy suksesverhale. Selfs sy kinders was formidabel en sy vrou kon jy altyd deur ’n ring trek.   Tog was daar […]

Lees meer

Sluit Aan