Die Heilige Gees se pad in jou
Die vraag waaroor ek seker die meeste in my lewe gewonder het, was oor hoe ’n mens die stem van die Heilige Gees hoor. Ja, ons het net ’n tydjie terug gehoor dat Hy beheer neem oor ons gewete. Die gewete se werk is om ons te waarsku as ons verkeerd doen, maar hoe kry […]
Lees meer
In die gestoei groei geloof
Kry jy soms ’n bietjie swaar? Worstel jy soms met dinge? Vlot alles nie altyd daar by die werk of besigheid nie? Hak jy en jou eggenoot soms oor die eenvoudigste ding? Voel jy dat jy nou vir eers genoeg geslaan is deur die lewe en net vir ’n slaggie wil asem skep? Is jy […]
Lees meer
Ek en jy
Filippense 4:1-9 Paulus begin die laaste hoofstuk van sy brief aan die mense in Filippense soos volg: 1Ai, broers en susters, ek verlang so na julle, want ek het julle lief. Julle maak my bly en laat my soos ’n koning voel. Ek sit lank en tob oor die vers en ek besef dat dit […]
Lees meer
Ruimte vir verskille
Filippense 3:12-16 Elkeen van ons kyk na die wêreld deur ’n bril. Die bril is gevorm deur ons ouers, ons opleiding, ons vriende en selfs vreemdelinge wat so nou en dan hulle opwagting in ons lewens kom maak. Soos wat ’n sonbril net sekere strale deurlaat, so laat die bril waarmee ons na die wêreld […]
Lees meer