God se Woord in vandag se woorde

Argief


Waarheid, leuen en ’n slap riem

Mens dink mos ander mense is soos jy. Ons dink ons speel almal die lewe met dieselfde spelreëls en doen die dinge op dieselfde manier, maar dit is nie so nie. Ek het al my vingers so gebrand.  Toe ek nog by die besigheid was, het mense ’n paar maal met die spreekwoordelike Bybel onder […]

Lees meer

Sluit Aan