God se Woord in vandag se woorde

Argief


Voel jy geliefd?

Johannes begin sy tweede brief met ’n liefdesverklaring aan sy lesers. Heel waarskynlik ’n groep gelowiges of ’n gemeente. Maar hy sê dat hierdie liefde vir hulle selfs verder strek. 1Ek het julle regtig lief soos ’n Christen iemand lief behoort te hê. Dit geld nie vir my alleen nie. Almal wat God se waarheid […]

Lees meer

Sluit Aan