Maak ander se las ligter
Covid het iemand in ons binnekring se lewe geëis. Hy was soos ’n seun in ons huis en soos ’n broer vir ons kinders. Hy het vir ons gewys hoe ’n mens rêrig liefde in die wêreld moet uitleef. Boeta was ’n jongman met Downsindroom en op sy manier was hy vir my ’n mentor. […]
Lees meer