Jou Motiveerder
Ek drink nie energiedrankies nie. Ek dink ek het genoeg vet en suiker vir my liggaam om wanneer my batterye pap is, krag êrens uit te trek. Ek weet in ieder geval nie hoe gesond so ‘n hoop suiker en kafeïen nou vir ’n mens kan wees nie. Ek is met vakansie en soos in […]
Lees meer