Eensgesind, medelydend, liefdevol, goedhartig, nederig
Daar is al baie boeke geskryf oor hoe ’n mens die lewe reg moet lewe of hoe jy moet lewe om sukses te behaal. Die boeke het baie keer ’n punt of twee beet, maar ’n mens vergeet dit so gou en dan kap jy maar weer op die ou manier aan. As ’n mens […]
Lees meer
Liefde uitleef nie altyd so maklik nie
Ek laai iemand by die lughawe af. Op pad soontoe sien ek dat die N2 van vooraf lekker dik staan en besluit om eerder die Stellenbosch Arterial te vat. Die pad wikkel deur ’n paar voorstede, maar is toe ook erg verstop. Ek sit die musiek harder, maar die klomp taxies wat op die linkerkant […]
Lees meer