God se Woord in vandag se woorde

Argief


‘n Heel nuwe lewe

Ek kyk ’n aangrypende video van Welcome Witbooi. Sy storie is nie vir sensitiewe kykers of lesers bedoel nie. Die kant van die lewe waar hy was, is vir baie duister en seker ook goed so.  Hy was deel van die nommersbende in die tronk. Hy was hoog op in die organisasie, nogal ’n generaal. […]

Lees meer

Sluit Aan