God se Woord in vandag se woorde

Argief


Tussen die CV se lyne

My dogter doen aansoek vir ’n beurs. Sjoe, dis ’n dik klomp papiere wat ingevul moet word. Daarmee saam moet ’n CV ingegee word. Sy skarrel om by dosente en ander leiers ’n paar woorde oor haarself geskryf te kry. Sy sê sy weet nie eens of die dosente haar deur die jaar raakgesien het […]

Lees meer

’n Heilige, onberispelike, onbesmette lewe

As jou kind of ’n geliefde na jou toe kom en die volgende vrae vir jou vra, wat sal jou eerlike antwoord wees? Is jy heilig, sonder gebrek en onberispelik? Wel, ek ken myself baie goed en ongelukkig kan ek nie op een van die drie vrae ja sê nie. Ek vermoed jy sal dalk […]

Lees meer

Sluit Aan