Om skoon te bly
Titus moet die ouer vrouens vra om die jonger gemeentelede te help om wys te wees, maar ook kuis (vers 5). Kuis is ’n woord wat ons nie meer lekker verstaan nie, maar ek vermoed Die Boodskap-vertaling slaan die spyker op sy kop: … om hulle nie aan buitehuwelikse verhoudings skuldig te maak nie. Ek […]
Lees meer