God se Woord in vandag se woorde

Argief


Die Heilige Gees se pad in jou

Die vraag waaroor ek seker die meeste in my lewe gewonder het, was oor hoe ’n mens die stem van die Heilige Gees hoor. Ja, ons het net ’n tydjie terug gehoor dat Hy beheer neem oor ons gewete.  Die gewete se werk is om ons te waarsku as ons verkeerd doen, maar hoe kry […]

Lees meer

Glo dit: God bou paaie

Ek sien ’n spotprentjie van Moses en sy vriend wat langs die rivier sit en visvang. Moses se lyn hang lekker diep in die water, maar waar sy vriend ingegooi het, het die stroom opgedam en hang sy lyn in ’n droë strook grond. Sy vriend kyk hom onthuts aan en sê: “Dis nie snaaks […]

Lees meer

Op koers

Skepe op die see word maklik van koers gedruk deur winde en seestrome. Die kaptein moet kort-kort die stuur verander om weer op koers te kom. Deesdae word die skepe deur rekenaars bestuur wat sommer self die koers aanpas as die winde en die strome die skip van koers laat gaan. Die kleinste graad van […]

Lees meer

Ek en jy

Filippense 4:1-9 Paulus begin die laaste hoofstuk van sy brief aan die mense in Filippense soos volg: 1Ai, broers en susters, ek verlang so na julle, want ek het julle lief. Julle maak my bly en laat my soos ’n koning voel. Ek sit lank en tob oor die vers en ek besef dat dit […]

Lees meer

Sluit Aan