God se Woord in vandag se woorde

Argief


Jou passie vir ander

Die slim mense kon nou nog nie uitgewerk het wie presies die skrywer van Hebreërs was nie. Vir jare het die mense gedink dit is Paulus, maar die skryfstyl kan nie heeltemal aan hom toegedig word nie. Wat ons wel weet, is dat hy ’n passie gehad het om die Evangelie daar buite by sy […]

Lees meer

Passievolle lewe

Filippense 2:19-30 Ek en ’n vriend sit om die kampvuur en hy vertel my van sy werk. Hy vertel dat hulle besigheid studente wat op akademiese vlak sukkel se hand neem en hulle deur verdere opleiding bemagtig om die werksmag te betree. My vriend plaas dan ook baie van die studente in groot maatskappye. Hy […]

Lees meer

Sluit Aan