Kwaad wortel en tak uitruk
Ons het die voorreg om met paartjies wat wil trou, voor die huwelik ’n pad te stap. Dit is so lekker om die jong kalwerliefde te sien blom. Niks is mos te veel moeite nie en die een sal enige iets doen om by die ander een uit te kom. Al is dit nou om […]
Lees meer
Net op die regte tyd
Wanneer diere seerkry, gaan kruip hulle weg. Seker omdat hulle nie weet wat om met die seerkry te maak nie. Soms is ons mense ook so. Veral die sterkes onder ons. Jy mag mos nie sê jy is siek nie. Jy moet die sterk ene wees. Daar is nie nou tyd vir lê nie en […]
Lees meer