God se Woord in vandag se woorde

Argief


Op die regte paaie

Ek sit in die stoomkamer, besig om myself leeg te tap. Iemand het êrens gesê dat al die gifstowwe so uit jou liggaam uit kom. Ek sien egter in my geestesoog hoe die vet stukkie vir stukkie uitdrup. My vriend vra my nou die dag of ek weet waar vet heen gaan. Ek wou iets […]

Lees meer

Volhard op die regte pad

Daar is mense wie sê dat dit maklik is om tussen die lyne te leef en nooit oor die grense te foeter nie. Aan die een kant bewonder ek hulle, maar aan die ander kant wonder ek of hulle eerlik met hulleself is. Vir my is dit nie maklik om elke oomblik van die dag […]

Lees meer

Vooropkoms sondedoder

Bradley (skuilnaam) help my met ’n eenvoudige beeld van sonde: As sondaar kan jy jouself vergelyk met ’n vark. En die modder is die sonde. En soos ons weet, hou ’n vark daarvan om in die modder te lê. Dit is die toestand van die sondige natuur. As ons gered word, kry ons egter ’n […]

Lees meer

Moenie bang wees nie

Filippense 1:27-30 Ek is nie ’n ou wat baie goed is om met ander mense te redeneer nie. Dis net nie my gawe nie. Met mooi gevleuelde woorde sal mense my gou ’n paar ore aansit en dan wonder ek of ek op die regte pad is. Skielik is ek onseker en daar wil-wil ’n […]

Lees meer

Sluit Aan