Om alle stoppe uit te trek om te help
Dis droog. Baie droog. Mense kry swaar. Diere kry swaar. Boere moet radikale spronge maak en orals is daar nie antwoorde op al die vrae nie. Daarom bid hulle. Daarom kom daar gereeld gebedsversoeke soos die ene van Piet: Bid asb. vir raad en leiding. Ek wil ‘n klomp diere verkoop en ‘n kern kudde […]
Lees meer