Doen wat die coach sê: Bly in beheer!
Soms moet ’n mens heel eerlik wees. Ja, ek weet elke outjie het ’n foutjie, sommige meer en ander groter as net ’n klein foutjie. Een van myne is dat ek dit soms verloor. Soms gebeur dit net. Ek is die een oomblik nog gewoon aan die praat en heel nugter, net om ’n paar […]
Lees meer
Die Heilige Gees en jy in beheer
Die Gees gee ’n mens krag. Die Gees laat ’n mens oorloop van liefde vir ander. En Hy help ons om nie verkeerde dinge te doen nie. Die derde vrug van die Gees word in die 1983-vertaling met een woord opgesom: Selfbeheersing. Dis met hierdie laaste een waarmee baie van ons gereeld in die hek […]
Lees meer
Dis die ref se skuld…
Daar was al baie kere in my lewe waar ek dinge gesê het wat kon gebly het. Soos wat die woorde hier by my mond uitglip, besef ek dat dit nou nie die regte ding is om te sê nie en dan wil ek hulle een vir een gryp om terug in my mond te […]
Lees meer