God se Woord in vandag se woorde

Argief


Skuif agter die gordyne in jou gebed

Bid en julle sal ontvang, sê die Bybel. En dan bid ek, maar ontvang niks nie. Dan kom ek sommer in opstand en my kop begin vir my sê dat gebed nie werk nie, want kyk net, jy ontvang dan niks nie. Op ’n volgende rondte help mense my ’n bietjie verder en sê dat […]

Lees meer

Sluit Aan