God is getrou en vergewe elke keer
Sommige verse in die Bybel onthou ek woord vir woord. Seker omdat ek dit so nodig het en omdat dit gedurig op my van toepassing is. Ek vermoed die vers wat ek al die meeste in my lewe gebruik het, is die ene: 9Maar as ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, […]
Lees meer
Alles is betaal
Onesimus het goed drooggemaak. Hy het gedros. Hy het gesteel. Sy dade het hom in die tronk laat opeindig en eintlik wil ’n mens sê, goed so. As jy stout is, moet jy jou pak soos ’n man vat. Gelukkig ontferm Paulus hom oor Onesimus daar in die tronk. Hy gee baie van sy tyd […]
Lees meer
Jy en jou skuld
God is ’n doen God. God is God wat Sy Woord hou. As Hy besluit het Hy doen ’n ding, trek Hy nie halfpad kop uit nie. As Hy besef hoe groot die daad is en wat dit van Hom gaan vat, bedink Hy Homself nie en draai teen Sy woord om nie. Jesus is […]
Lees meer
Saam met Jesus aan die kruis
Om hierdie gedeelte reg te verstaan moet ons in gedagte hou dat die Jode van ouds nie gedink het alle mense is sondaars nie. Hulle het geglo dat slegs die mense wat nie streng volgens die wet leef nie, sondaars is. En Paulus wou juis aan hulle verduidelik dat niemand vrygespreek word omdat hy die […]
Lees meer
Nie met ’n slap riem gevang
Vir baie mense is die evangelie net té eenvoudig. Hulle wag eintlik vir die catch. Ja, hoeveel keer het ons nie al oproepe gekry van mense wat jou die maan en die son belowe net om aan die einde van die gesprek te moet hoor dat jy ’n klomp geld moet stoot nie. Ai, dit […]
Lees meer