Sonder maskers
Ek moet ’n gebed doen op ’n vriend se vyftigste verjaarsdag. Ek weet daar gaan mense wees wat anders glo en selfs die wat glad nie glo nie. Wat bid ’n mens dan nou? Ons staan reg bo in die berge by ’n baie grand restourant en ek kan nie anders as om God te […]
Lees meer