God se Woord in vandag se woorde

Argief


Kyk met sagte oë na jouself

Ek en my suster stuur vir mekaar voice notes en dan gesels ons sommerso uit die hart. Maar ons reageer gewoonlik nie dadelik nie. Soms dae daarna kom daag die ander een se reaksie eers op. Ons gesprekke kan soms weke neem.  Ons afgelope gesprekke gaan oor wat jy van jouself dink. Dis sy wat […]

Lees meer

Sluit Aan