Winde teen geloof
Die lewe is nie altyd so maklik in die wêreld nie. Jesus het ons gewaarsku dat die wêreld niks van ons gaan hou nie. Inteendeel, hulle het hulle mes in vir ons wat in Jesus Christus glo. Die wêreld het reeds hulle mes vir Jesus ingehad. Vir hulle was Hy die opposisie wat hulle mag […]
Lees meer
Ken jou opponent
In die ou dae het die manne hulle togs aangetrek en gaan rugby speel. Niemand was eintlik betaal nie en dit was groot sports. Na die game het almal saam gekuier en laataand tevrede teruggery na hulle eie huis. Vandag word sport heeltemal anders benader. Dis amper ’n wetenskap en elke posisie, elke plan word […]
Lees meer