Om reg te lewe
Ek lees nie baie boeke nie. As ek die dag wel lees, is ek nie ’n goeie leser nie. Ek dink ek is te nuuskierig en kan nie wag vir die einde nie. Ek lees so vinnig as moontlik. Die meeste van die kere net die eerste en laaste sin van ’n paragraaf. Die Woord […]
Lees meer