God se Woord in vandag se woorde

Argief


God sit op my troon, of hoe?

Jy kan baie keer sien wat in iemand se hart aangaan deur net te luister wat uit hulle mond kom. Party mense verras jou met iets mooi en opreg. Ander keer dink jy net: “Nee wat, ek bly liewer ver weg. Ek wil nie eers met ’n tang aan hulle vat nie!”  Wat mense doen, […]

Lees meer

Die lewe is nie maklik nie!

Die lewe is nie maklik nie!  Dis asof kanker onder elke bos uitgeskop word. Motorongelukke raak net meer en groter en saai ongelooflike verwoesting. Sonder aankondiging sak die son oor mense se finansiële landskap en dis nag.   Ewe skielik leer ons woorde soos palliatiewe sorg. Mense staan lang toue by ’n MRI- skanderingsmasjien. My groot […]

Lees meer

Sluit Aan