Waarde toegevoeg
Filippense 1:27-30 Die mense van Filippense was so bietjie in mekaar se hare. Hulle het die Boodskap verskillend geïnterpreteer en daar was gedurig ’n gestryery – klink eintlik heel bekend! Paulus vra hulle in vers 2 om eers die strydbyle neer te lê. Maar om die pad na die oproep voor te berei, begin hy […]
Lees meer