God se Woord in vandag se woorde

Argief


Geloof slegs deur ’n verhouding

Ons moet ’n ander kamera vir die bediening koop, maar om dit reg te kry, moet ons eers die ou ene verkoop. Ek adverteer op Gumtree. Dit was een oggend baie vroeg. Ek kry my eerste oproep net na vyf. Die ou is vasbeslote. Hy vat die kamera. Hy vra nie eers vrae oor die […]

Lees meer

Sosiale netwerke steel

Die sosiale netwerke is verslawend. Uit die aard van ons bediening moet ek gedurig seker maak dat al die plasings na die verskillende platforms op die sosiale netwerke deur is. Maar toe kom ek agter dat ek nie net kyk of al ons goed geland het nie. Ek snuffel sommer gou deur die nuusvoere om […]

Lees meer

Dink mooi oor God se Woord

Mense vra dikwels vir my om die stukke wat ons uitstuur te verkort. Dan vra ek: “Hoekom?” “Dit neem te veel tyd om dit deur te lees.” Dan vra ek hoe lank neem dit vir jou om dit deur te lees? “Seker so vyf minute.” “Is dit al tyd wat jy vir God het in […]

Lees meer

My kragbron

(Vir die van julle wat die uitnodiging na die boekbekendstelling in Stellenbosch en Pretoria gemis het, sien advertensie onder en onthou om te RSVP by www.kruispad.com/RSVP. 50% van plekke is reeds bespreek.) In die vorige gedeelte het ons gehoor dat ons, soos Paulus, alles moet insit om te help met die uitdra van die evangelie. […]

Lees meer

Om amps te trek

Filippense 3:12-16 My seun is ’n kranige swemmer. Ek haal my hoed af vir hom wat so doelgerig oefen – 6 dae per week vir die grootste gedeelte van die jaar. Selfs deur die winter moet hy vasbyt en bly oefen, want vir swem kan jy nie sporadies oefen nie. Dis eintlik ’n leefstyl. Ja, […]

Lees meer

Te besig vir Jesus

Filippense 2:19-30 Paulus is bekommerd oor die jong Christene van Filippi. Iemand moet na hulle toe gaan. Ek sien hoe hy by homself sit en dink: Wie kan ek na Filippi stuur? Briewe gaan nie nou lekker werk nie. Daar moet iemand persoonlik soontoe gaan. Timoteus spring dadelik in sy gedagtes op. Timoteus se hart […]

Lees meer

Sinvolle tyd

 Efesiërs  5:6-18 Daar was ’n stadium toe ek flieks gekyk het of dit uit die mode gaan. Enige fliek. Maak nie saak hoe oud of hoe swak nie, elke aand het ek voor die TV gelê. En my probleem is dat ek nie ’n fliek halfpad kan los nie. En as die fliek uiteindelik tot […]

Lees meer

Die tyd is reg

2 Korintiërs 6:1-13 Dit is vir my baie snaaks hoe ’n mens altyd nuwe dinge op ’n Maandag wil begin. Wat maak Maandag dan so magies? Wanneer ’n mens sukkel om in jou gunsteling broek te kom, staan die skrif in vet letters teen die muur: Jy sal iets moet doen aan jou gewig. Jy […]

Lees meer

Sluit Aan