My uitdaging in perspektief
Party mense is vir oefen gebou. Party nie. Ek val pens en pootjies in die laaste kategorie. Ek weet nie hoekom dit so is nie, maar om te oefen, kom nie vanself vir my nie. Ek het wel besef dat as ek wil eet wat ek eet en ek oefen nie, stoel ek soos ’n […]
Lees meer