Wie sien mense in jou raak
Partykeer maak ons eenvoudige waarhede onnodig ingewikkeld. Ons koppe raak vasgedraai as dit by die Heilige Gees en Jesus se werk in ons lewe kom. Maar eintlik is dit eenvoudig: as jy Jesus aanvaar as jou Verlosser en met jou hele hart glo dat Hy vir jou sondes in jou plek aan die kruis gesterf […]
Lees meer