God se Woord in vandag se woorde

Argief


’n Hart vir ander

Wanneer ek eendag in die hemel is, sal een van my eerste afsprake met Paulus wees. Ek sal hom graag van aangesig tot aangesig wil leer ken, want hy was voorwaar ’n merkwaardige man. Met alles in hom het hy ander op sy hart gedra. Hy het spanning gehad ter wille van ander. Die gemeentes […]

Lees meer

Sluit Aan