’n Vennoot en ’n Vader wat saam met jou werk
(Soos jy dalk agtergekom het, sukkel ons weer die afgelope tyd met ons e-pos stuurprogram. Ons vra om verskoning as jy dalk meer as een e-pos op ’n dag ontvang op ongereelde tye. Ons tegniese span werk hard om die fout uit te snuffel.) Ek was baie bevoorreg om vir 12 jaar op twee wonderlike […]
Lees meer