Die laaste skuif
Die internasionale evangelis, Tony Anthony, vertel van die legende van die “Skaakmat” skildery van Friedrich August Moritz Retzsch. In die skildery sit daar twee spelers om die skaakbord. Die een is die duiwel, baie selfversekerd en die ander ’n gewone man wat baie bekommerd lyk. Die prys vir die wenner? Die siel van die man. […]
Lees meer