God se Woord in vandag se woorde

Argief


Spoeg nie genoeg

My pa het altyd gesê ons mag nie sê: “Ek belowe jou dit of daai nie,” want jou woord moet jou eer wees. As ons vriende vir mekaar wou sê dis die waarheid, het ons sommer ietsie opgemaak. Ons het ons hand opgelig en gesê: ”True soos nannies!” Ek wonder of ons ooit geweet het […]

Lees meer

Sluit Aan