Lig vir ander
So baie het die brief van Jakobus my gehelp. So baie het ek geleer van wat ek moet doen en wat ek nie moet doen nie. Dit is regtig ’n praktiese boek wat weer en weer kan, (nee moet!) lees en bestudeer sodat die woorde my lewe daar buite in die wêreld kan rig. Ons […]
Lees meer
Geroep? Ja, jy! Net soos jy is!
Vers 4 moet weer aangeroer word: 4Nee, God self het ons uitgesoek vir hierdie wonderlike roeping. Hy het die evangelie in ons hande toevertrou. Ons sê daarom net wat Hy vir ons sê. Ons probeer nie om in mense se goeie boekies te wees nie. Ons doen net wat God van ons verwag. Hy weet […]
Lees meer