God se Woord in vandag se woorde

Argief


Leef liefde

Hanlie vertel haar storie: Ek woon in ‘n aftree-oord. Hier naby woon ‘n egpaar, maar as ek nou eerlik moet wees, hou ek nie baie van die vrou nie. Maar die Here was besig om aan my  hart te werk. Ek het onlangs by ander mense gehoor dat haar man Alzheimers het en ‘n maand […]

Lees meer

Sluit Aan