Herstel, bemagtig, versterk en stewig maak
Partymaal val ek in ‘n spreekwoordelike gat. Baie keer druk die wêreld ’n mens só dat jy nie anders kan nie. Dis hier in die gat waar ek wonder wie ek nou eintlik is en of ek goed genoeg is. Ek het al geleer om dan nie op myself te fokus nie, want ek sien […]
Lees meer