Stampe en stote om te leer
Ek het drie keer my arm gebreek voor ek in sub A was. Jy sien, ek was rof en het hoog in bome geklim. Wanneer ’n mens so rof is, klim jy sonder oë en as jy weer sien, het jy op ’n vrot tak getrap en lê jy onder die boom. Met baie pyn […]
Lees meer
Swaar word lig
Uit my manier van die lewe leef is daar ’n spreekwoord gebore: Ek wens ek kon so naby aan die Here leef in die goeie tye, soos wat ek in die swaar tye leef, want dan was die swaar tye nie nodig nie. Die spreekwoord is seker nie op almal van toespassing nie, maar ek […]
Lees meer
Volhard op die regte pad
Daar is mense wie sê dat dit maklik is om tussen die lyne te leef en nooit oor die grense te foeter nie. Aan die een kant bewonder ek hulle, maar aan die ander kant wonder ek of hulle eerlik met hulleself is. Vir my is dit nie maklik om elke oomblik van die dag […]
Lees meer