Van boemelaar na waardevol
Soms, veral as die lewe druk, voel ek nie goed oor myself nie. Dan begin ek vrae vra oor hoekom ek hier op aarde is. Ek wonder of ek dit maak. Ek wonder dan soms ook of ek goed genoeg is. Dis heel normaal om te wonder oor jou identiteit en wat jou doel op […]
Lees meer
Waardig waarde gaan toepas
Die Woord van God is dinamies. Dit is kragtig. Dit is Goddelik. Ja, dit is God se Woord en Sy woorde. God se woorde sal nooit ophou nie. Dit sal vir ewig vir die mens lei en help en wys waar die regte pad is. As die Bybel mense se woorde was, sou die slim […]
Lees meer
Gemaak met ’n plan
God is goed! Uit God kom net goed. God wil net goeie dinge vir Sy kinders hê. God kan eintlik nie ophou om net die goeie vir Sy kinders te wil hê nie. Een van die grootste voorbeelde hiervan, is elkeen van ons. God wou hê dat ons elkeen gebore moes word. Hy het dit […]
Lees meer
God dink aan jou
Daar kom seisoene in ’n mens se lewe wanneer niks reg wil werk nie. Ek sit die afgelope tyd vreeslik baie ure per dag in om my nuwe boek uit te lê. Dis ’n nuwe program wat ek moet leer, maar so met die gestoei, tel ek die werking op en dit vorder flink. Totdat […]
Lees meer
Die busbestuurder sal vir jou stop
Daar word hierdie oulike storie vertel van ’n klein seuntjie wat rustig en geduldig op die sypaadjie gestaan en wag het vir die bus. ’n Man het daar verbygeloop en vir hom gesê: “Boetman, as jy vir die bus wag, sal jy na die volgende straathoek moet gaan. Dis waar die bus sy passasiers oplaai. Jy […]
Lees meer
Jy het baie waarde en ’n roeping
Ons almal kom een of ander tyd by ’n kruispad te staan waar ons die vraag vra: Wat maak ek nou eintlik hier? Wat is my doel op aarde? En dikwels word die antwoord verder weggejaag met ’n minderwaardigheidsgevoel wat oor ons neerdaal. Ai, dis nie lekker om op so ’n plek te wees nie. […]
Lees meer
Sielsmoeg: genoeg om …
Wie is ek dat God my gebruik? Seker die kromste stok wat daar is en tog slaan God ’n reguit hou. As my geloof soms so bietjie aan ’n draadjie hang, dink ek terug aan die kere toe ek ’n verskil in ander mense se lewens gemaak het. Dan weet ek daar moet ’n God […]
Lees meer
God se eiendom
Wanneer dit swaar gaan, bevraagteken ek baie gou my selfwaarde. Is ek goed genoeg? Is dit ín my om die wa deur die drif te trek? Gelukkig herinner die Heilige Gees my dat my waarde nie van myself afhang nie, maar in die Een wat my gemaak het. 1… julle is die eiendom van God […]
Lees meer
Geroep? Ja, jy! Net soos jy is!
Vers 4 moet weer aangeroer word: 4Nee, God self het ons uitgesoek vir hierdie wonderlike roeping. Hy het die evangelie in ons hande toevertrou. Ons sê daarom net wat Hy vir ons sê. Ons probeer nie om in mense se goeie boekies te wees nie. Ons doen net wat God van ons verwag. Hy weet […]
Lees meer
Spesiaal om minder te wees
Ek onthou ’n insident van my dae in die besigheidswêreld. ’n Halfuur voor die invalklok by die fabriek lui, sit ek met die 3 projekbestuurders en beplan hulle dag se doen en late. Die een wat laaste daar aangesluip kom, vra eerste: “Wanneer lees ons weer ’n stukkie uit die Bybel? Ek is honger.” Sjoe, […]
Lees meer